Martin Donovan

Martin Donovan
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 19 Augustus 1957 (1957-08-19)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur, regisseur, en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Martin Donovan (gebore 19 Augustus 1957) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Opposite of Sex (1998), Insomnia (2002), en Ant-Man (2015), en in die televisiereeks Weeds (2005).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy